LitNet aims to provide a robust virtual home to culture lovers and to stay ahead as the leading South African multicultural online journal. As a broad cultural journal with an Afrikaans speaking heart but an openness to a multicultural environment and living space, it accommodates other languages such as Xhosa, English and Dutch. Now firmly established within the Afrikaans environment, LitNet is committed to growing its English and African language content. Because of its legitimacy within its niche market, its marriage to established publishers, Arts Festivals and other cultural institutions, as well as its unique texture and sound and conservative expenditure, LitNet is set to keep on growing as a space for new writing and vigorous socio-cultural opinion. Combining popular interactivity with quality content establishes LitNet as a home for the homegrown philosopher and the more highbrow intellectual.
Etienne van Heerden Uitvoerende redakteur Etienne van Heerden is hoogleraar aan die Universiteit van Kaapstad en ’n internasionaal bekende skrywer. Hy is stigter en Uitvoerende redakteur van LitNet. redlitnet@mweb.co.za www.etiennevanheerden.co.za
Ronel Terblanche Finansiële bestuurder Ronel Terblanche behaal ’n BJuris aan Unisa. Sy was voorheen ’n regsadviseur by SA Housing Trust en mediakoördineerder by die reklamefirma PdeV. Sy was voorheen LitNet se produksie- en kantoorbestuurder. ronelterblanche@absamail.co.za
Sharon Jenkings (née Meyering) Content Manager Sharon graduated from the University of Cape Town with a BA in Southern African Languages and a Master’s Degree in Afrikaans and Netherlandic Studies. During her studies she was production manager and editor of Varsity, UCT’s student newspaper. Her Afrikaans to English translations appeared in The New Century of South African Short Stories. sharon@litnet.co.za
Naomi Bruwer Inhoudsbestuurder Naomi het ’n Meestersgraad in Afrikaans en Neerlandistiek aan die Universiteit van Stellenbosch. Haar passie vir Suid-Afrikaanse letterkunde en kunste het gelei tot groot betrokkenheid by die Stellenbosse Woordfees. Na drie jaar as projekbestuurder by dié fees het sy besluit dit is tyd vir 'n nuwe uitdaging. Sedert verlede jaar Oktober was sy LitNet se SêNet-webmeester. naomibruwer@litnet.co.za
Madri Victor SêNet-webmeester PoësieNet-versorger Madri Victor het haar Meestersgraad in Afrikaans en Nederlands aan die Universiteit van Stellenbosch behaal waarna sy vir twee jaar in Engeland gewerk het. Met haar terugkeer was sy by verskeie kolleges betrokke as oa bestuurder en Afrikaans-dosent. Sy skryf in haar vrye tyd artikels en werk aan ’n Afrikaanse roman. webvoet@litnet.co.za
Chris Brunette Spesiale projekte Chris Brunette se loopbaan begin in die tydskrifwese, waarna hy inhoudsbestuur van verskeie webruimtes van Naspers en M-Web se Internetportale behartig. Hy verdiep hom ‘n tyd lank in aanlyn-strategie en -bemarking vir die advertensiehuis Foote, Cone & Belding. Hy verwerf sy MA in Afrikaans en Neerlandistiek aan die Universiteit van Kaapstad in 2005.
Zani Botes Nuusbrief Zani is gebore, getoë en opgelei in Johannesburg (RAU en Vega), maar het haarself in Kaapstad kom vind. Sy werk al jare in die internetbedryf, maar haar passie vir die kunste het die oorhand gekry. Nou spandeer sy haar tyd saam met mense wat ietwat anders na die lewe kyk. Sy vind inspirasie in vriende, feeste, vryers en fiksie. zani@litnet.co.za
Erns Grundling Spesiale projekte Erns het sy honneursgraad in Joernalistiek aan die Universiteit Stellenbosch gedoen en daarna sy gewig ingegooi by LitNet, van SêNet-webmeester tot Inhoudsbestuurder. Erns het verlede jaar die pos aanvaar as Inhoudsredakteur van die tydskrif Insig. Dit was egter nie moontlik om LitNet heeltemal agter te laat nie en Erns is steeds betrokke by van ons spesiale projekte.
Wie iets meer te weten wil komen over hedendaagse Zuid-Afrikaanse cultuur en over Afrikaans, in het Afrikaans, kan best HIER terecht.
Ik ben in alles multi functioneel en occasioneel operationeel. Artista y multiteísta.
Muy charlatán y parlanchín. Por naturaleza, de carácter y de corazón un chico gitanesco y chulo..
Llevo en la sangre el alma gitana flamenca. También soy hispanófilo (e também um pouco lusófilo, como se diz... mais o menos carioca, ziguezague zíngaro)
Para una traducción al idioma flamenco / voor een vertaling in het Vlaams: véase / zie GOOGLE & BING vertaalmachines. Es fácil pero incorrecto / 't is gemakkelijk maar nie just. À vous le choix...
Professor BING zei over mijn biografie hierboven, het volgende:
"IK ben in alles multi occasioneel operationeel functioneel. Kunstenaar en multiteísta. Zeer charlatan en spraakzaam. Door de natuur, karakter en hart gitanesca iemand en chula Ik heb de ziel flamenco zigeuner bloed. Ik ben ook hispanófilo. Om een vertaling in de taal van de Vlaamse / voor een vertaling in het Vlaams: Zie / GOOGLE & BING zie vertaalmachines. Het is eenvoudig maar onjuiste / ' t gemakkelijk maar nie is gewoon. À vous u choix..."
Geen opmerkingen:
Een reactie posten